Hesta & Suzette – Mobilize

Hi Ursula

Ons wil net graag ‘n bietjie positiewe terugvoer gee oor Mobilize en Amino Aloe Lotion.

Mev. Jakkie le Grange wat aan erge osteo-arthritis ly, het na drie dae se gebruik van Mobilize ‘n aansienlike verbetering in rugpyn ervaar en kon vir die eerste keer in jare lekker stap. Sy is baie dankbaar.

Die ou tannie wat al jare lank sukkel met sere op haar bene en allergies was vir Reconstruction cream, was in die wolke oor die Amino Aloe wat die sere feitlik volkome genees het binne ‘n week se tyd.

Groete
Hesta en Suzette