I swerved out of the way with my vehicle for an animal in the road and my car rolled. My seat belt and neck chain severely cut and chafed my neck. I applied Reconstruction Cream and no visible scarring remains.
Ek het uitgeswaai vir n dier in die pad en toe my kar gerol. My sitplekgordel en n hangertjie wat ek aangehad het, het geskeur en my nek gesny en geskuur. Ek het die Rekonstruksie room gebruik en geen letsels oorgehou nie.
