Cranberry extract inhibits the adhesion of harmful micro-organisms to the wall of the bladder and makes the environment of the urinary tract inhospitable for bacteria to thrive and duplicate, thereby preventing and combating bladder and urinary tract or infection. It also shortens the duration of the infection, while alleviating pain, burning, odors and urination frequency. In addition, Cranberry?s high vitamin C content, makes it a natural vitamin supplement. Cranberry capsules can also be used by incontinent or bedridden patients to deodorize disposable sanitary ware.
Bosbessie voorkom die aanhegting van skadelike mikro-organismes aan die wand van die blaas en maak die blaas ongeskik vir die groei en vermenigvuldiging van bakterie?. Sodoende word blaas- en urienweginfeksies voorkom en bekamp. Dit verkort ook die duur van ?n infeksie, terwyl dit pyn, branderigheid, ongure reuke en frekwensie van urinering verlig. Boonop is Bosbessie hoogs gekonsentreerd in Vitamiene C, wat dit ?n natuurlike vitamiene aanvulling maak. Bosbessie is ideaal vir pasi?nte wat bedle?nd is of weggooi sanit?re doeke dra, omdat dit alle urienreuke elimineer.
Reviews
There are no reviews yet.