The flagship in HerbaZone?s range: A combination of the herb Centella Asiatica and Zinc Amino Acid Chelate, which promotes healthy blood flow, thereby improving concentration, mental clarity, memory, symptoms of Alzheimer?s disease and Attention Deficit disorder. Also helps to relieve impaired circulation in diabetics, varicose veins, cramps, pins and needles. It is superb in clearing up acne on the face, chest, arms and shoulders of teenagers.
Nog ?n uitblinker in Herbazone se produkreeks: ?n Kombinasie van die krui Centella Asiatica en Sink Aminosuurchelaat, wat gesonde bloedsvloei aanmoedig en sodoende konsentrasie, helderheid van gees, geheue, simptome van Alzheimer se siekte en Aandagafleibaarheidssindroom (ADD) verbeter. Help ook om ingekorte bloedsomploop in suikersiektelyers te verbeter, spatare te genees en te verminder, sowel as om krampe en naalde & spelde te verlig. Uitstekend vir die genesing van aknee op die gesig, bors, bo-arms, skouers en rug, veral algemeen in tieners.
Reviews
There are no reviews yet.