This beautifully fragranced bath oil is water-miscible and will not leave an oily ring around the bath. Generous quantities of Lavender and Jojoba Oil have been added to calm the mind and nourish the skin.
Hierdie geurige badolie is wateroplosbaar en sal nie ?n olierige ring om die bad laat nie. Dit bevat rojale hoeveelhede Laventel- en Jojoba-olies wat die siel en liggaam streel en vertroetel, om die vel satynsag te laat.
Reviews
There are no reviews yet.