I swerved out of the way with my vehicle for an animal in the road and my car rolled. My seat belt and neck chain severely cut and chafed my neck. I applied Reconstruction Cream and no visible scarring remains. Ek het uitgeswaai vir n dier in die pad en toe my kar gerol. My[read more]
My son was born with a very rare-skin disorder called; Epidermolytic Hyperkeratosis; fell during Cycling and received unreal, amazing, unbelievable results with your amazing Reconstruction Cream. There is still some scarring on his face, but we are applying the cream daily. Very little scaring remains though. My seun is gebore met ‘n baie seldsame veltoestand:[read more]
Ursula, my agent en skoonsuster in Waterval-Boven, Carlien van der Walt het gister geboorte geskenk aan n babadogterjie. Sy is gesond en pragtig. Dit is hul eersteling. Carlien het voorheen kankergewasse in haar baarmoeder laat verwyder en hul wou n histerektomie doen maar omdat sy so jonk was en nog geen kinders gehad het nie het[read more]
Hi Ursula Ons wil net graag ‘n bietjie positiewe terugvoer gee oor Mobilize en Amino Aloe Lotion. Mev. Jakkie le Grange wat aan erge osteo-arthritis ly, het na drie dae se gebruik van Mobilize ‘n aansienlike verbetering in rugpyn ervaar en kon vir die eerste keer in jare lekker stap. Sy is baie dankbaar. Die[read more]
Wilma Slabbert is a 5 year old Spina Bifida Child. She is highly intelligent and very active. At the age of approximately 2 years, she started developing recurrent urinary tract infections. Over the next two and a half years, the infections increased in severity and duration despite all her mothers’ efforts. She was treated with[read more]
Liewe Coreli Nadat jy ‘n voorbeeld van die HerbaHeat gegee het en vertel het hoe dit jou gehelp het om vinnig van ‘n hooikoorsaanval te herstel, het ek dit dadelik onthou toe ek ‘n migraine aanval gekry het. ‘n Bietjie skepties, en uit radeloosheid, het ek die pakkie oopgeskeur en oor die hele area waar[read more]
Hi almal. Ek het ‘n klient wat geval het. Ek het gister die herbaheat en recon vir haar gaan aflaai so 1h30, toe ek terug gegaan om fotos te neem net na 4h30 was haar been al baie beter, dit lyk nog sleg, maar haar been was nie so geswel nie, en daar was klaar[read more]
Hi, my name is Corlia Burton. I am 47 years of age and have lived with chronic pains and aches form the age of 16. It just got worse as I grew older. Two years ago I have been diagnosed as being a sufferer of Fibriomyalgia. At last I knew the source of my problem[read more]
Hi Huipie, Soos jy gevra het, skryf ek gou vir jou ‘n briefie oor my ondervinding met Vision 20/20. Ek het nou die dag in die kantoor vir die mense vertel van die nuwe pille wat HerbaZone nou op die mark het wat help vir nagblindheid en droe oe. Hulle wou toe dadelik weet of[read more]