This soothing aftershave gel with Aloe Vera, Centella, Cucumber and Tea Tree Oil disinfects and moisturizes the skin after shaving and is excellent for the treatment of acne, ingrown hair and shaving rash. It has low alcohol content, is nongreasy and has a refreshing, masculine fragrance. It also relieves sunburn and is ideal as an after-sun soother.
Hierdie strelende naskeerjel met Aalwyn, Centella, Komkommer en Teeboomolie onstmet en bevog die vel na skeer en is uitstekend vir die behandeling van aknee, ingroei haartjies en skeer-uitslag. Dit het ?n lae alkohol inhoud, is nie vetterig en het ?n heerlike, vars, manlike reuk. Dit verlig ook sonbrand en is ideaal as ?n na-son streelmiddel.
Reviews
There are no reviews yet.